

Griekeland Verrassend Anders! - Deel 2 TRAHILA - Verrassend anders!
Wicus Botha ill.
INHOUDSOPGAWE: GRIEKELAND VERRASSEND ANDERS! (Deel 2)TRAHILA VERRASSEND ANDERS!Die inhoud bestaan uit ʼn reeks kort, interessante vertellings wat elk van 'n opskrif met subopskrif voorsien is. Die tekste word ook met kleurfoto’s toegelig. ʼn Inhoudsopgawe word nie voorsien nie, maar hier volg ʼn lys van die opskrifte en onderopskrifte wat voorsien is:* ʼn Perspektief op Griekeland* Voorwoord* Suidwaarts - suikermiere en ʼn ruspe wat stuipe kry* Die poort na Messinea - waar die oudste Europese beskawing gevestig was* Kalamáta vier fees - “Roasting on a spit is a sign of great celebration…”* Op pad na êrens of nêrens - klippe soos sponsballe* Taygetos - Waar berg, see en land één word* Agios Nikolaos - Heilige Sint Niklaas* Trahila – geen deurpad* Rooms - treetjie-vir-treetjie sukkel ons agter haar aan* Die toontippietoets - met haar tone voel sy of die water warm genoeg is voordat sy daarin afsak* Van aandskemer tot skemeraand - waar gryskoppe op water dryf soos boeie waaraan bootjies kan vasmeer* Die Fees - in donkermaan dans gestaltes en figure op donker glimmende water* Niefdag - sy lei my die tuin in, stop ʼn tuinslang in my hand en beduie dat ek my daarmee kan afspoel* Vandag dreig om warmer te word as gister - Suzette maak seker dat ons nie na ʼn warm kamer toe terugkom nie* Hy verpoos om die vis van die pyl af los te maak - met pylgeweer en vis in die hand kom hy nader en vra: “Can I help you?”* Onthou dat ons proviand moet koop - maar dis Sondag!FOTO’S en KAARTE:Foto’s is nie almal van onderskrifte voorsien nie, maar is so geplaas dat dit die teks verryk.* Kaart van Griekeland* Roetekaart* Mense lê op klippe asof dit sponsballe is* ʼn Vergesig na beide kante* Trahila – “No road to the caves”* Rooms* Dáár kan julle gaan swem* ʼn Paar meter die oopsee in* Waar oumense die skemeraand deurbring* ʼn Sonsondergang ... langsaam, tydsaam, ongehaas* Mense gesellig saam onder weerkaatsende liggies* Soos doringboompie tussen die rose* ʼn Tipiese ontbyt* Agios Nikolaos* Toe vermurwe my hart* Daar raak ek op die omgewing en sy mense verlief* ʼn Blik op Trahila* Grotte met vensters in gotiese styl – seerowerskuilings?* Strukture, ondeurdringbaar soos ammunisie-opslagplekke van ouds* Mani – die skiereiland* Foto’s van Trahila en omgewing* Dirosgrotte* Nafplio - Palamidi* Messiniaanse brug* Epídauros*****“ONLY TRAHILA NO ROAD TO CAVES.”Ek wil verder, maar Suzette wil nie. Sy is moeg en laat deurskemer dat sy benoud is. Sy sê: “Jy sien mos die pad loop hier dood!”AGTERBLAD:Die son verdwyn agter die gesigseinder. Ons sien gryskoppe, mans en vrouens met seer knieë en waggelende bene, uit hul huise kom en met die leertjie afsukkel tot onder in die water. ʼn Rukkie later dryf ʼn hele paar gryskoppe op die water, soos boeie waaraan bootjies kan vasmeer. Die water dra hulle stemme ver - tot hier. Ons hoor hulle gesels en wonder: “Waar is daar nóg ʼn plek op aarde waar mense in die skemeraand van hulle lewe, só gesellig die aandskemering kan deurbring?"
In het kort
ISBN-13
9789083154916
Uitgever
Verschenen
9 mei 2022
Imprint
Bibliografisch
ISBN-139789083154916
SerieGriekeland verrassend anders — deel 2
Editie1
Taalafr
Pagina’s151
GeïllustreerdJa
Uitgave
UitgeverGRIEKSE BOERKE
ImprintGriekse Boerke
CB-relatie-id6636069
Verschenen9 mei 2022
StatusOnbekend 00
BeschikbaarheidContact leverancier 99
Zonder prijsPrijs volgt
Vorm & inhoud
ProductvormPaperback BC
SamenstellingLos product
Classificatie
Medewerkers
Auteur A01Wicus Botha
Illustrator A12Wicus Botha
Herkomst
MeldingBevestigd bij publicatie 03
Bijgewerkt6 augustus 2026
Trefwoorden
Lijkt op dit boek
CB-relatie 6636069 · Bijgewerkt 6 augustus 2026









