Mijn boeken
← Catalogus
Omslag van Griekeland Verrassend Anders! - Deel 3
Achterkant van Griekeland Verrassend Anders! - Deel 3

Griekeland Verrassend Anders! - Deel 3 PELION - Verrassend Anders!

Paperback101 pagina’safrDeel 3 →
INHOUD: GRIEKELAND VERRASSEND ANDERS! (Deel 3)PELION VERRASSEND ANDERS! Die inhoud is nie in "hoofstukke" verdeel nie maar in kort "episodes" waarvan elk van 'n passende opskrif en onderskrif voorsien is. Hier volg nou 'n lys van die opskrifte met sub-opskrifte, en van foto's en kaarte:* Griekeland in perspektief* ‘n Kort beskrywende oorsig van geografiese- en demografiese kenmerke* Voorwoord* Harrismith - Dinsdagoggend, 9 Desember* Tien maande later Woensdag, 1 September* By die toeriste-kiosk - ʼn Meisie met oë soos donker poele water vol geheimenisse* Evia - Hier is die son agterbaks* Na êrens of nêrens - Hier is nie ʼn predikant wat ons die regte pad kan wys nie* Die Veerboot - Die veer neem ʼn ander roete ... waarheen?* Volos - Die os* Twee geboë figuurtjies - Which di-réc-ti-on?* Agios Ioannis - By Papa Nero verby* Laatlig en vroeë aandskemering swig voor donker-duisternis - ʼn Skugterskaam maan stort ʼn emmer witgoud op spieëlgladde water uit* Tsagarada - Waar ons geld moet trek en proviand gaan koop* Die berg - ʼn Mekka vir verskillende soorte bergsport* Nóú gaan ek swem! - Suzette stribbel teë maar verloor die stryd* Tweebeen-visse en vissies tussen rotse - Poedelnaak ...* Op pad terug ... Ons draai in ons spore om* Waardering en Dankbetuiging * Die skrywer - 'n Biografie* ‘n Prikkelende voorskou van Deel 4FOTO’S en KAARTE:Die foto’s is meestal sonder byskrifte, maar so geplaas dat dit ‘n eenheid met die teks vorm.Hier volg is 'n lys van kaarte en foto's:* Kaart van Griekeland* Roetekaart* Foto van “êrens of nêrens”* Foto van Muurkaart van BergPelion en Golf van Pagasitikos * Foto van Agios Ioannis* Foto van Stroompie uit die berg* Foto van Fonteintjie langs die pad* Foto’s van Manjifieke ou bome* Foto van Lekker eetgoed* Foto van Ons uithangplek* Foto van Voet- en Eselpaadtjies tussen bergdorpies* Foto van Klip-uitleg van ou bergpaadjie* Foto van Strandgebied van Agios Ioannis* Foto van Padstal met lekkernyeLekker om te lees! Lekker om te ontvlug, weg te kom van al die rumoer, al die gedruis en al die spanning om jou heen, en te verdwaal in ʼn land - ʼn wêreld só anders as wat hy meestal voorgestel word.Ek sien water uit die bek van ’n fonteintjie spuit. Hoër-op kom water teen die berghang afgestroom, bruisend oor rotse, glinsterend waar die son plek-plek daarop skyn. Daardie water moet drinkbaar wees - onbesoedeld, suiwerskoon. Ek trek die kar van die pad af, stap oor die straat en hou my hand bak om daarvan te proe.Dis verfrissend koel en smaak heerlik ...
In het kort
ISBN-13
9789083154930
Verschenen
9 mei 2022
Trefwoorden

Lijkt op dit boek

CB-relatie 6636069 · Bijgewerkt 6 augustus 2026
Bestel bij bol →
← Catalogus

Griekeland Verrassend Anders! - Deel 3

PELION - Verrassend Anders!
Wicus Botha illustrator

Alles bekijken →