
Ja, kom binne Heer uitgave in het Zuid-Afrikaans
M. Petzer-Spoormaker vert.
Openbaring 3 : 20Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop.As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saammet hom die feesmaal hou, en hy saam met My.'Want ek sal nie waag om iets te sê van dinge wat Christus nie deur my gewerk het nie''Die skrywende huisvrou uit Nijverdal' (Nederland). So het sy bekend geword na die uitreiking van altesaam vier boekies waarin sy haar verhouding met die Here beskryf.Haar eerlike eenvoud, maar praktiese beskrywing van (veral haar eie) geestelike gevoelens, maak dit tydlose en kosbare leesstof.Van haarself as 'huisvrou-skrywer' het sy gesê: 'Die Here kan met elkeen van ons iets vermag, net solank ons onsself aan Hom oorgee. Omdat die Here my dag na dag voed, kan ek ook 'n klein skakeltjie in Sy diens wees'.Met Romeine 15: 18 as riglyn, vertrou ons graag die werking van die Heilige Gees dat Hy u mag lei en leer in u stil oomblikke met Hom.Die skryfster, Annie Berents-Karkdijk, het na haar skielike afsterwe op 51-jarige ouderdom na die Heer van haar lewe verhuis.Vandag word haar boodskap steeds uitgedra.
In het kort
ISBN-13
9789057980305
Uitgever
Serie
Bibliografisch
Uitgave
Vorm & inhoud
ProductvormPaperback BC
SamenstellingLos product
Classificatie
NUR (hoofd)Godsdienstwijsbegeerte en ethiek 705
NUR (alle)705 Godsdienstwijsbegeerte en ethiek
Medewerkers
Auteur A01A. Berents-Karkdijk
Vertaler B06M. Petzer-Spoormaker
Herkomst
Werk-id (NSTC)500980820
MeldingBevestigd bij publicatie 03
Bijgewerkt6 augustus 2026
Lijkt op dit boek
NSTC 500980820 · CB-relatie 7100286 · Bijgewerkt 6 augustus 2026









