
Leo
Paperback498 pagina’sInternationale bron
"'n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. 'n Oud-Recce vermoor as 'n boodskap. Aan iemand: Hou julle bekke. 'n Korrupte politikus se lyk in die sandkuil van Arabella se sestiende putjie. Met 'n onontsyferbare kode daarby. 'n Mooi veldgids, gewerf as 'n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer. Jy't 'n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Hy's bedruk. Bekommerd. Bevrees. Want op 12 Junie moet hy trou, 'n datum wat op hom afkom soos 'n sneltrein. En hy's glad nie reg vir dié ding nie. Dis 'n resep vir 'n ramp. Griessel en Cupido is terug. Hier kom moeilikheid, GROOT moeilikheid." --
In het kort
Bibliografisch
ISBN-139780798184373
Pagina’s498
Uitgave
UitgeverHuman & Rousseau
Verschenen25 oktober 2023
Vorm & inhoud
ProductvormPaperback BC
Classificatie
TrefwoordenFiction · Mystery & Detective
Medewerkers
Auteur A01Deon Meyer
Herkomst
Bijgewerkt9 augustus 2026
Trefwoorden
Bijgewerkt 9 augustus 2026